Loer gerus.

STORT SKROPPIE MET 'N GRATIS SEPIE

R 100

Ons Gehekelde Stort Skroppie is eie aan Laventel Hen en gehekel met net die beste 100%  katoen wol.  Hierdie Stort Skroppie gaan jou langer hou as enige ander Stort Skroppie, ons waarborg dit.  Ons Gehekelde Stort Skroppie kom voor in verskillende skakerings van Pers en Laventel. Ons verras jou met 'n gratis sepie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp