Ons Lyf Suiker Skrop bestaan hoofsaaklik uit Suiker, Jojoba Olie en is gegeur met Laventel en Vanilla Geursel Olie. Laventel Hen Lyf Suiker Skrop verwyder al daardie dooie ongewensde velletjies op jou lyf. Laventel Hen Lyf Suiker Skrop is beskikbaar in 'n 250g houer.