Loer gerus.

JAPIE SKAPIE (HENDRINA SE BESTE MAATJIE)

R 150

Ons Japie Skapie is eie aan Laventel Hen en gehekel met Krismet se Plush Velvet Wol.  Japie Skapie is opgestop met katoen en gedroogde Laventel, sodat hy vir lank nog 'n Laventel Geur kan vrystel.  Wanneer Japie Skapie sy geur verloor kan jy ons Hendrina Sproei koop.  Hierdie Skapie is ideaal vir enige kleinding wat sukkel om rustig en aan die slaap te raak in die aand. En as jul nog nie weet nie, Japie Skapie is Hendrina Hen se beste maatjie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp