Loer gerus.

HENDRINA HEN SEEP

R 50

Ons Hendrina Hen Seep is eie aan Laventel Hen en bestaan hoofsaaklik uit Gliserien en Laventel, Vanilla of Karamel Olie, of somtyds 'n kombinasie van 2 of meer.  Hierdie is luukse Gliserien seep sal jou lyf en vel pamperlang bo jou verwagtinge.  Ons gaan jou verras met verskillende verpakkings.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp