Ons Hendrina Hen is eie aan Laventel Hen en gehekel met Krismet se Plush Velvet Wol. Hendrina is opgestop met katoen en gedroogde Laventel, sodat sy vir lank nog 'n Laventel Geur kan vrystel. Wanneer Hendrina Hen haar geur verloor kan jy ons Hendrina Sproei koop. Hierdie Hen is ideaal vir enige kleinding wat sukkel om rustig en aan die slaap te raak in die aand. En moenie 'n fout maak nie, sy werk vir grootmense ook, dis hoekom ons haar jou eie "Emosional Support" Hoender noem!!!