Hendrika is Hendrina se kleiner sussie en eie aan Laventel Hen en gehekel met Elle se Pure Gold Wol. Hendrika is opgestop met katoen en gedroogde Laventel, sodat sy vir lank nog 'n Laventel Geur kan vrystel. Wanneer Hendrika haar geur verloor kan jy ons Hendrina Sproei koop. Hendrika is kleiner as Hendrina en is ook ideaal vir enige kleinding wat sukkel om rustig en aan die slaap te raak in die aand.