Ons Gesig Was bestaan hoofsaaklik uit Jojoba Olie, Vit. B3 en Liquorice Extract. Ons Laventel Hen Gesig Was is vry van skadelike chemikaliee en bevogtig en beskerm jou vel. Laventel Hen Gesig Was is gegeur met Roos, Geranium en Laventel. Laventel Hen Gesig Was is beskikbaar in 'n 100ml houer.