Loer gerus.

GEHEKELDE WASLAP MET 'N GRATIS SEPIE

R 100

Ons Gehekelde Waslap is eie aan Laventel Hen en gehekel met net die beste 100%  katoen wol.  Hierdie Waslap gaan jou langer hou as enige ander waslap.  Ons Gehekelde Waslap kom voor in verskillende skakerings van Pers en Laventel. Ons verras jou met 'n gratis sepie.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp