Ons Gehekelde Oorbelle is eie aan Laventel Hen en gehekel met Elle se Katoen Wol. Hierdie oorbelle is uniek omdat jy dit kan was as dit vuil word. Laventel Hen se Gehekelde Oorbelle kom in verskillende skakerings van Laventel, pers en Wit. Kyk by ons Haar Produkte vir die bypassende Gehekelde Haar Knippies.