Ons Gehekelde Laventel Stokkies is uniek en eie aan Laventel Hen en gehekel met net die beste 100% katoen wol. Hierdie Laventel Stokkies word gegeur met Laventel Olie wat jou kamer of kantoor stress vry na Laventel gaan laat ruik. Laventel Stokkies kom in 'n pakkie van 3 en kom voor in verskillende skakerings van Pers en Laventel. Koop ons Laventel Druppels wanneer die reuk na 'n maand vervaag.