Loer gerus.

GEHEKELDE HAAR KNIPPIES

R 30

Ons Gehekelde Haar Knippies is eie aan Laventel Hen en gehekel met Elle se Katoen Wol.  Hierdie Haar Knippies is uniek omdat jy dit kan was as dit vuil word.  Laventel Hen se Gehekelde Haar Knippies kom in verskillende skakerings van Laventel, pers en Wit.  Kyk by ons Oorbelle vir die bypassende Gehekelde Oorbelle. Ons Gehekelde Haarknippies kom in 'n pakkie van 2.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp