GEHEKELDE GESIG SKROPPIES MET 'N GRATIS SEPIE
R 100
Ons Gehekelde Gesig Skroppies is eie aan Laventel Hen en gehekel met net die beste 100% katoen wol. Ons verpak 3 vir jou in verskillende skakerings van Pers en Laventel. Ons verras jou met 'n gratis sepie.
Customer reviews
No reviews yet.