Ons Geborduurde Waslap is eie aan Laventel Hen en kom in verskillende skakerings van Pers voor. Ons waslappies is 100% katoen. Ons verras jou met 'n gratis sepie.